({"book":[{"book_ref":"Hand","book_name":"Handelinge","book_nr":"44","chapter_nr":"15","chapter":{"1":{"verse_nr":"1","verse":"En sekere persone wat van Jud\u00e9a afgekom het, het die broeders geleer: As julle nie besny word volgens die gebruik van Moses nie, kan julle nie gered word nie.\r\n"},"2":{"verse_nr":2,"verse":"Toe daar nou geen klein stryd en woordewisseling van die kant van Paulus en B\u00e1rnabas teen hulle ontstaan het nie, het hulle besluit dat Paulus en B\u00e1rnabas en nog 'n paar ander van hulle sou opgaan na die apostels en ouderlinge in Jerusalem in verband met hierdie vraagstuk.\r\n"},"3":{"verse_nr":3,"verse":"En hulle is deur die gemeente uitgelei en het Fen\u00edci\u00eb en Samar\u00eda deurgegaan en vertel van die bekering van die heidene, en aan al die broeders groot blydskap verskaf.\r\n"},"4":{"verse_nr":4,"verse":"En by hulle aankoms in Jerusalem is hulle ontvang deur die gemeente en die apostels en die ouderlinge; en hulle het verslag gedoen van al die dinge wat God met hulle gedoen het.\r\n"},"5":{"verse_nr":5,"verse":"Maar sommige gelowiges uit die party van die Farise\u00ebrs het opgestaan en ges\u00ea: Dit is noodsaaklik dat hulle besny word en bevel ontvang om die wet van Moses te onderhou.\r\n"}}},{"book_ref":"Hand","book_name":"Handelinge","book_nr":"44","chapter_nr":"15","chapter":{"10":{"verse_nr":"10","verse":"Nou dan, waarom versoek julle God deur op die nek van die dissipels 'n juk te l\u00ea wat ons vaders en ook ons nie in staat was om te dra nie?\r\n"}}},{"book_ref":"Hand","book_name":"Handelinge","book_nr":"44","chapter_nr":"15","chapter":{"15":{"verse_nr":"15","verse":"En hiermee stem die woorde van die profete ooreen, soos geskrywe is:\r\n"}}}],"direction":"LTR","type":"verse","version":"aov"});